Red Buttons

Red Buttons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aaron Chwatt
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 (met Prats)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Red Buttons (5 Februarie 1919 – 13 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sayonara (1957), The Longest Day (1962), They Shoot Horses, Don't They? (1969), en The Poseidon Adventure (1972).


Developed by StudentB